Disciplinary Code compatibility with SASAMS

Disciplinary Code compatibility with SASAMS

Kan julle asseblief voorsiening maak om die dissiplinêre inskrywings en inisidente te kan deurtrek na SASAMS toe. Die Departement in Limpopo vereis nou dat Dissiplinêre oortredeings en insidente op SASAMS aangetoon moet word.  Die stelsel maak egter nie voorsiening dat dit ingetrek kan word van D6 na SASAMS toe, of van SASAMS na D6 toe nie.  Wanneer die databasis weer van D6 af ingetrek word, is al die dissiplinêre inligting wat reeds op SASAMS gedoen is, verlore.