Kan jul die stelsel so aanpas om die oortredings en erkenningspunte teen mekaar af te speel, dws indien die leerder 12 negatiewe punte het en 4 positiewe punte dat hy dan 'n totaal van 8 negatiewe punte het en nie detensie of te sit nie.(indien die detensie op 10 negatiewe punte is)
Die leerders voel nie die nut van hul positiewe punte en dus positiewe gedrag indien dit nie teen mekaar af kan speel nie.