Dissipline

Dissipline

Hierdie versoek is tweeledig:

  • Skep 'n funksie sodat debietpunte nie van kredietpunte  afgetrek sal word nie.

  • Skep 'n funksie waar leerders met -5; -10; -15 ens. debietpunte in die skool maklik opgetrek kan word.