Dissipline

Dissipline

Goeiedag

Is dit moontlik om'n disiplinere verslag van 'n leerder te print sonder die opmerking kolom.

Omdat personeel meestal onder druk is, veroorsaak dit dat hulle in die opmerking kolom afkortings en soms taal foute begaan. Die hoof en ander personeel voel dat dit onprofessioneel is om detensie briewe aan ouers te stuur met taal foute op. Is dit moontlik dat ons 'n opsie kan hê dat die disiplinêre verslag gedruk kan word sonder die kommentaar opsie.

Baie Dankie
Hoërskool Robertson