Dissipline

Dissipline

Goeiedag
Ons wil graag D6 so opstel dat daar 'n opsie is dat die leerders se positiewe punte van hul negatiewe punte (inskrywings: oortredings - erkennings) aftrek.
Ons wil ook hĂȘ dat skool en koshuis apart vertoon op dissipline verslag, wanneer dit uit gedruik word. Baie dankie.

Wagposgroete
Alet Goosen