DISSIPLINE - OPMERKINGS

DISSIPLINE - OPMERKINGS

Ons het die behoefte om die Opmerkings / Comments seksie te kan sien of kies om dit nie te sien nie met 'n tick box.  Die onderwysers wil die opmerkings kan sien maar waneer ons detensiebriewe vir die ouers druk wil ons nie die opsie hĂȘ om opmerkings onsienbaar te maak.

Ek hoop dat jul die voorstel sal oorweeg.