DISSIPLINE VERSLAG

DISSIPLINE VERSLAG

Is dit moontlik om die opsie in te laat sodat die positiewe punte en negatiewe punte per leerder in die dissipline verslag kombineer en dat dit nie apart wys nie. Die netto effek moet dus dan gegee word. Let wel dat dit 'n opsie moet wees, aangesien nie alle positiewe gedrag van enige negatiewe gedrag afgespeel moet word nie.