Dit sal regtig baie help as daar op die Doen en late skerm 'n boodskap kan "op pop" vir leerders wat nie deur sekere ouers/mense uitgeteken mag word nie. Ons moet nou 'n aparte lys hou van die enkele leerders., maar in baie besige tye kan dit dalk deurglip, as die stelsel dit uitwys, kan foute nie deurglip nie.