Domicillium address

Domicillium address

Invorderaars en prokureurs versoek dat ons asb wysigings aan ons registrasie/herregistrasie vorm moet aanbring om eposadres as domicilium te gebruik. Dit word dringend vir hofsake benodig en kan nie gebruik word as nie so deur ouers gekies is nie.
Sien "attachment" aangeheg.