Elektroniese Bestelnommer- Purchase order

Elektroniese Bestelnommer- Purchase order

Die proses vir betalings by die skool vereis dat daar 'n bestelnommer aan verskaffers gegee moet word. Op die oomblik word bestellings met die hand in 'n bestelboek uitgeskryf en die nommer dan aan verskaffers gegee.

Voorstel - Wanneer mens 'n krediteur faktuur laai, voor goedkeuring word daar 'n unieke nommer aan die individuele faktuur toegeken. Sou dit dalk moontlik wees dat mens die faktuur na goedkeuring kan print en dan die dokument as bestelling "purchase order" gebruik

Dankie