Elektroniese Rapporte

Elektroniese Rapporte

Daar word geweldig baie papier vir rapporte druk gebruik.  Ons wil begin papier spaar.  Ons leef in die era van bewus wees van klimaatsverandering en om ons aarde te beskerm.  Hierdie is die ideale geleentheid om groen te gaan.  Ons druk ten minste 1 stel dummy rapporte vir punte nagaan en dan nog 'n stel vir die leerders, wat oor 'n 1000 rapporte altesaam is.  Ons benodig egter ten minste die graadvoog se handtekening ook op die rapport omdat hul fisies met die leerders werk en hul ken en pa staan vir hul graad se rapporte.   Ons sal dit baie waardeer as die saak drigend na gekyk kan word.  Jul het reeds die hoof se handtekening so op die stelsel, ek sou dink jul kan letterlik dieselfde programmering gebruik en net graadvoog invoeg ipv hoof.

Groete met dank
Brigitte