ENKELE HEFFINGS OP SKOOL DEBITEURE

ENKELE HEFFINGS OP SKOOL DEBITEURE

Hoekom kan mens nie 'n debiteure faktuur skep op skool debiteure nie.  Ek het HORDE ouers wat nooit aparte betalings maak vir bv fotos/ouma oupa dag/kuns/skryfbehoeftes/instappies.  Hulle betaal net eenvoudigsaam met die skoolfonds 1 bedrag en laat weet niemand nie.  Dan moet ek 10 000 een vir een joernale doen!  Dit vat ongelooflik baie van my tyd,   Waar ek dan eerder vinnig 'n faktuur op daai rekening kan maak.   Ouers sal dit ook beter verstaan.  want hulle verstaan nie joernale op die state nie.

 Groot frustrasie hier!!