Enrolment form

Enrolment form

Goeie middag

Ek wil graag 'n voorstel maak rakende julle "enrolment form".

Ek hou baie van die uitleg, maar kan julle dit asseblief moontlik maak om die vorm te "edit".
Ons wil sekere inligting wat ons nie gaan gebruik nie uithaal en sekere inligting byvoeg.
Byvoorbeeld ons wil die Medical aid information uithaal en nog ander inligting en ons wil die social grant number byvoeg.

Dit sal baie help as ons die vorm kan verander soos dit ons behoeftes pas.

Baie dankie
Laerskool De Kuilen.