EPOS GESKIEDENIS IN OUTLOOK

EPOS GESKIEDENIS IN OUTLOOK

Goeie dag

Ek sukkel regtig met debiteure navrae sedert ons oorskakeling van Pastel na d6 - daar is geen geskiedenis van die skoolfondsstate wat gestuur is in outlook nie.

Vir enige skoolfonds navraag (geewoonlik per epos) moet ek nou ees die kind soek in d6, deur al die stappe gaan om die staat te bekyk en te save as ek in my antwoord daarna wil verwys - dit sou regtig baie help as die state wat gestuur word deur outlook kon gaan en onder "sent items" kon lê.

Of het iemand dalk vir my 'n oplossing vir my probleem?