Fakture

Fakture

Goeie dag, 

Kan julle asb daaraan dink om dit moontlik te maak dat ons fakture kan in scan as ons die fakture inlees op die stelsel. Dit sal makliker wees vir die Ouditeure om te oudit ook want hulle kan dadelik by die faktuur uit kom. En indien iets gebeur het mens alles in die "Cloud" Miskien kan julle dit doen vir skole se policies om dit ook te stoor in die 'cloud'. 

Hoop regtig julle sal daarna kyk. Lekker dag !