Fakture - Debiteure

Fakture - Debiteure

Goeie more,

Tans kan daar net fakture uitgemaak word vir ander debiteure.  Is dit moontlik om ook vir gewone debiteure fakture uit te maak?

My rede:  sommige kleuters wat nie ingeskryf is as eetmaats nie eet dan by die skool of daar is 'n ouer boetie of sussie in die laerskool wat soms eet by ons.  

Baie dankie.

Groete 
Amanda