Fakture vir skool heffings.

Fakture vir skool heffings.

Die skool het onlangs versoeke begin kry vir fakture vir leerlinge se heffings. Dit gebeur omdat 'n derde party, in meeste gevalle een van die ouers se werkgewer, maar ook waar skoolfonds vanuit die buiteland betaal word deur 'n ouer self, die rekening betaal en die ouers 'n faktuur benodig vir indiening. Op die oomblik stel ons 'n faktuur op met behulp van Excel maar dit sal makliker wees om direk vanaf D6 'n e-pos te stuur. Dit sal ook meer voordelig wees om dit deur die skool se amptelike stelsel te doen met die die POPI wetgewing wat vanaf 1 Julie in werking tree.