FAKTUUR OP SKOOL DEBITEURE

FAKTUUR OP SKOOL DEBITEURE

Goeie Dag.  Ek wil graag 'n faktuur kan uitmaak op skool debiteure.  Ons kry baie gevalle waar rekeninge in krediet is, dan wil die ouers die geld aanwend vir bv skryfebehoefte pakke.  Wil dan net 'n faktuur maak i.p.v 'n joernaal.  Aangesien dit baie keer meer as een kind in verskillede grade is.