Familiekode opsies

Familiekode opsies

Dit sal baie behulpsaam wees as julle die volgende opsie, vir ons by die kommunikasie opsie na ouers toe kan byvoeg:

As admin, finansies, invorderaar of onderwysers of een van die bestuurslede, deur middel van die stelsel vir die ouers van huidige leerders of leerders wat verlaat het, 'n e-pos of sms wil uitstuur wat net na een persoon toe moet gaan. Sal dit baie voordelig, behulpsaam, spoedig en akkuraat wees om die opsie vir ons te gee om die ouer op te spoor deur middel van die familiekode of leerderkode, want ek glo meeste van die skole maak gebruik van die kodes eerder as die van of naam, omdat daar baie sulke name of vanne in die skool kan wees. 

Hoop die voorstel sal behulpsaam kan wees en in ag geneem word.