Filter op depositos

Filter op depositos

Kan ons nie 'n filter op die deposito kry by finansies nie, ons is twee skole wat albei op D6 is (Laerskool Kanonkop en Kabouterland kleuterskool) en moet bank na twee verskillende bank rekeninge. As daar dalk 'n filter kan op wees om die skole se bedrae per bank rekening automaties te skei en op te tel dalk?