Finansies

Finansies

Goeie dag

Is dit moontlik dat die ontwikkelaar vir ons die opsie kan gee om 'n watermerk "Rekening agterstallig" of "Account overdue" op rekeningstate te kan sit? Om die watermerk te sien sal ouers nog meer motiveer om te betaal, omdat die generasie deesdae meer visueel is en nie altyd die rekening mooi lees nie.