Finansies - betalings

Finansies - betalings

Goeie dag,

Vertrou dat dit goed gaan.  

Kan voorlopige betalings 2024 ook as 'n opsie gelaai word onder betalings/kwitansies?  Betalings / kwitansies moet as krediet op die rekening lĂȘ.  Bv.  ek het 'n ouer wat se skoolfonds reeds vir die jaar betaal is, maar nou maak hy ekstra betalings op die rekening vir ekstra deur die jaar, en die stelsel laat my nie toe om dit op die kleuter se rekening te sit nie.

Byvoorbaat, baie dankie.

Groete 
Amanda
Osieteddies