FINANSIES - LEERDER REKENINGE

FINANSIES - LEERDER REKENINGE

Goeie middag

Kan die leerder rekeninge asseblief beskikbaar bly om betalings na rekeninge te allokeer waar leerders die skool verlaat het?

Vriendelike groete