Sekuriteit op Projekte

Sekuriteit op Projekte

Goeiedag

Ek wil graag versoek dat 'n sekuriteitsopsie bygevoeg word wanneer projekte opgestel word.

indien sekere gebruikers nie kwitansies of joernale op spesifieke projekte mag doen nie, dat hulle sodoende geblok word om toegang tot die projekte te verkry.