Geboortedatum kolom

Geboortedatum kolom

Goeie more,

Hoop dit gaan goed.

Voorstelle:

1.  Geboortedatumkolom by die bywoningsregister
2.  Klaslyste: geboortedatum kolom en allergieĆ« kolom te kan kies soos wat jy die ouers se kontaknommers kan kies om op die lys te verskyn.

Baie dankie.