Gebruik van WhatsApp-toepassing

Gebruik van WhatsApp-toepassing

Goeiedag, wat is die moontlikheid om WA-boodskappe as 'n opsie vir kommunikasie met ouers op te stel?  Ons ondervind dat ons ouers al hoe minder SMS-boodskappe lees.
Baie dankie.