Gedragskode

Gedragskode

VERWERK AKSIE: Leerders se aksies moet individueel verwerk kan word. Tans is die probleem dat alle leerders nie op dieselfde dag detensie het nie, maar dat indien 'n enkele leerder se detensie as voltooid aangedui word, word die res van die ander leerders se detensie ook as voltooid verwerk.