Gedragskode / Dissipline

Gedragskode / Dissipline

Ons wil graag die oortredings en erkennings kan groepeer per koshuis, in plaas van registerklas. Of kan spesifiseer tussen skool en koshuis. Sal dit moontlik kan wees, of is daar reeds so 'n opsie wat ons mis kyk?