Geregistreerde Epos

Geregistreerde Epos

Goeiemôre,

Met die poskantoor wat nie meer so betroubaar is nie, sal dit nogal baie hulpsaam  wees om 'n geregistreerde epos te kan stuur aan 'n ouer. Veral bv. die artikel 41 skoolfonds briewe.