GESLAG SELEKSIE BY SKEP VAN PROJEKTE

GESLAG SELEKSIE BY SKEP VAN PROJEKTE

·         Kan jul nie ’n opsie byvoeg van “geslag” indien grade/leerders geselekteer moet word by die skep van ’n projek nie?

·         By ons is tans 'n projek "Bulletjierugby" vir gr.R tot 2 leerders.  Hierdie grade word aan die projek gekoppel en die ouers van dogtertjies in die grade sien ook die projek, wat onnodig is, veral as daar ’n klomp projekte aan die gang is en die ouers ’n paar kinders het dan raak die lys projekte verskriklik lank.