Graad 7 verslag

Graad 7 verslag

Hoërskole verwag al meer dat ons "letters of recommendation" saam met leerders stuur as hulle aansoek doen vir hoërskool.
Is dit nie moontlik om ñ verslag te genereer wat hul dissipline, punte, afwesighede en enige ander belangrike inligting sal bevat nie?