Dis al meer dat hoërskole verwysingsbriewe soek van graad 7-leerders wat by hulle aansoek gedoen het.
Ñ verslag wat ñ opsomming van hulle punte, bywoning en dissipline bevat, sal geweldig help! So ook ñ moontlike spasie vir spesifieke prestasies, soos Cravenweek speler of hoofdogter.