GROOTBOEKREKENINGE (PROJEKTE)

GROOTBOEKREKENINGE (PROJEKTE)

Kan julle die grootboekrekeninge van projekte ook "landscape" maak soos gewone grootboekrekeninge?
Tans is die projekte "portrait" en veroorsaak dit ook dat verwysings bo-oor die beskrywing gaan en dit onduidelik maak om te lees.