Herregistrasie: Vrywaringsdatum

Herregistrasie: Vrywaringsdatum

Goeie middag,

Wanneer ons die herregistrasievorm wil druk, is die jaar totaal verkeerd, ons kies:

Onderneming van ouer; en
Vrywaring van ouer

Voorbeeld:  Geteken te ..........op ....... dag van .......2023 (ondergestreep wys op dokument 2021)

Volgende vraag:  as 'n van verkeerd gespel is op die familiekode, hoe kan ons dit daar regmaak?  Van moet wees Celliers.


Baie dankie.

Groete
Anne-Marie