Herregistrasievorm: Vrywaring

Herregistrasievorm: Vrywaring

Tans sê die 8ste punt, onder vrywaring, van die herregistrasievorm die volgende:

“Hiermee bevestig ek dat enige beeldmateriaal van my kind gebruik mag word vir enige publikasies van die skool, in watter formaat ook al.”

Ons regsadvies beveel aan om spesifiek na foto’s te verwys. Dit moet dan sê “....beeldmateriaal en foto’s...”.

Kan dit asb. so verander word?