Herregistrasievorm

Herregistrasievorm

Van ons ouers het ‘n probleem met die HERregistrasievorm se naam. Hulle wil dit nie voltooi nie, want die kind is reeds ingeskryf.

 

Sal dit moontlik wees om die bestaande leerders se vorm (vir die toekoms. 2022 is klaar gedoen) ook net Registrasievorm te maak?

 

Dalk kan die Tabs wees? Registrasie (leeg) en Registrasie (met data)

 



Marlise
HS Overberg