Huiswerk met opsie as blitskennisgewing

Huiswerk met opsie as blitskennisgewing

Is daar nie 'n moontlikheid dat as huiswerk gelaai word daar 'n opsie is dat dit as kennisgewing gestuur kan word nie. As ouers nie op die stadium by elke kind gaan kyk nie weet hulle nie of daar nuwe huiswerk is nie. Hulle moet ook 'n paar keer gaan kyk aangesien huiswerk op verskillende tye gelaai word.