In die blokkie op die inskrywingsvorm "Slegs vir kantoorgebruik" is dokumente gelys wat ingehandig moet word saam die inskrywingsvorms.
Kan jul by hierdie lys die volgende 2 items byvoeg. Dit is dokumente wat deur die Departement vereis word om ook ingehandig te word.
- Kliniekkaart
- Bewys van woonadres
Groete
Hesté