Jaareinde - leerders reeds gekoppel aan vakgroepe en onderwysers

Jaareinde - leerders reeds gekoppel aan vakgroepe en onderwysers

Ons sal graag met die jaareinde die leerders soos hulle gekoppel is aan vakgroepe en onderwysers wil oordra na 'n volgende jaar. (huidige graad 10 en 11 leerders - vir graad 11 & 12).  Die enkeles wat skuif kan dan appart gedoen word.

Dus hoef net die graad 10 leerders se vakke gekies, hulle aan groepe en onderwysers gekoppel te word.

Dit sal BAIE tyd en mannekrag spaar!