Klasfoto's op klaslys

Klasfoto's op klaslys

Is daar 'n moontlikheid om 'n klaslys te print, maar dat elke leerder se individuele foto ook wys? Dit is moeilik as 'n mens 10 klasse van 40 leerders elk het. Sal baie makliker wees as ek die gesig saam met die naam kan sien wanneer ek die leerders leer ken/ afwesighede elke periode doen.