Klaslys met subsidie leerders op 1 lys

Klaslys met subsidie leerders op 1 lys

Graag wil ons hoor.


Die departement was gister by ons vir n finansiele oudit. Hulle wil graag n lys he van al die vrystelling leerders op een lys. Nou het ons gewonder of daar n manier is om so lys te trek soos jy n klaslys kan aftrek, Soos die klaslyste opsies het.