Kontant deposito

Kontant deposito

As ek kontant wil deponeer in bv die kleinkas, kan ek net 'n bedrag oorplaas wat deur kwitansies verteenwoordig word. Bv R860 se kwitansie maar wil net R750 oorplaas na Kleinkas.  My versoek: moontlikheid skep om net 'n gedeelte van 'n kwitansies te deponeer.