Koppel leerders aan betaalopsies

Koppel leerders aan betaalopsies

Ons moet geselekteerde leerders koppel aan verskeie vak opsies. Ons het die betaal opsies en heffingskategoriee opgestel, maar moet nou die leerders koppel. Ek gaan na: finansies > betaalopsies > kies > koppel leerders aan opsie> dan is daar 'n dropdown wat my opsies gee bv: oudste, 1ste leerder, met debietorder opsies ens. Ek wil weet of ek 'per vaklys' of 'per registerklas' of 'per onderrigtaal' op die dropdown kan kry asb?

Dankie.