PROJEKTE: Koppel leerders per vooropgestelde groep

PROJEKTE: Koppel leerders per vooropgestelde groep

Ek wil graag 'n versoek instuur om groepe te kan skep waarvolgens leerders gekoppel kan word. Ek het byvoorbeeld 'n projek per maand vir busvervoer, maar moet elke keer per leerder gaan kies. As ek 'n groep kan opstel met die 30+ leerders se name, kan ek elke maand net daardie groep kies om te koppel. Ek het byvoorbeeld ook 'n O/19A rugby oefengroep wat ek graag sou wou skep sodat ek met elke toer slegs die groep kan koppel en nie 36 name hoef te gaan soek nie.