Koppel 'n tyd aan gedragskode aksie
Koppel 'n tyd aan gedragskode aksie
Dit sal baie help om gedragskode module beter te maak indien ons 'n aksie aan 'n tydperk ook kan koppel. Byvoorbeeld, 3 oortredings in die verloop van 1 week of 5 oortredings in die verloop van 1 kwartaal.
Die aksie afdeling kan net dit bykry.