Koppel van betalingsopsies vir 2023

Koppel van betalingsopsies vir 2023

Voordat betalingsopsies vir 2023 gekoppel kan word moet die volgende stappe voltooi word: toelatings, her registrasies EN promoverings. Ek verstaan dat die promeverings net in die agtergrond gedoen word en eers finaal word as die Finale Resultate in Kurrikulum gedoen word. Daar is egter skoolhoofde wat nie die stelsel verstaan nie en nie die admin personeel wil toelaat om die eerste 3 stappe te doen VOORDAT WKOD se finale goedkeuring nie ontvang is nie.
Kan julle dalk die benaming van die promeverings verander, of 'n stelsel pop up inbou wat GROOT in ROOI sĂȘ dit is 'n interim stap. Ek glo egter dat 'n naamsverandering van die stappe, of 'n samesmelting van van die stappe gaan die mees eenvoudige stap wees vir almal om te verstaan. Dankie