Krediteure

Krediteure

1. Kan jul asb 'n verslag vir krediteure doen sodat dit geprint kan word met die uitstaande fakture op en nie net ouderdomsverslag.
2. Kan jul asb 'n korting lyn item by krediteure insit sodat mens dit op die faktuur self kan aandui en nie heeltyd hoef krediet notas uit te ryk. Ouditeure verkies dat mens nie onnodig krediet notas deursit wat nie bestaan aangesien die krediet nota nie vanaf die verskaffer kom.