Krediteure fakture

Krediteure fakture

As jy fakture by krediteure doen, en dan die krediteur se NAAM search, kan die search funksie asseblief dieselfde werk as wanneer jy 'n krediteur search by REKENINGE.

Jy hoef bevoorbeeld by REKENINGE slegs enige woord in die krediteur se naam in te tik, en D6 vind dit.

Huidiglik, as ek fakture moet doen en ek search die krediteur, moet ek die presiese naam waarmee die krediteur begin,  search, anders sukkel ek om dit te kry.