Krediteure Fakture

Krediteure Fakture

Goeie dag
Ons wil graag weet of daar 'n opsie is om by jou krediteure fakture by die hoeveelheid 'n komma te kan insit, bv 3.1 want dit is kilogram.
Ons koop kos aan en sal graag wil beter rekord hou en die fakture word so uitgemaak per gewig.

Groete