Krediteure REKENINGE Tab

Krediteure REKENINGE Tab

1.  Ek versoek asseblief om 'n verslag te kan trek van die lys van Krediteure met aal details, m.a.w. adres details ook.
Dit is om van die byna 1000 verskaffers te kan sien, wie local is en wie uitstedig is.  Bemarkingsdoeleindes.
2. Dit sal goed wees as ek sommer by REKENING Tab, ook 'n short cut kan hĂȘ om 'n faktuur oop te maak.  Daar waar die vergrootglasie en delete knoppie is.